Stikstof

7 koolstofstikstofsuurstof
-

N

P
Algemeen
Naam, simbool, getal stikstof, N, 7
Chemiese reeks niemetale
Groep, periode, blok 15, 2, p
Atoommassa 14,007 g/mol
Elektronkonfigurasie [He]2s22p3
Elektrone per skil 2, 5
CAS-registernommer 7727-37-9
Fisiese eienskappe
Toestand gas
Smeltpunt 63,15 K
(-210 °C)
Kookpunt 77,355 K
(-195,795 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
1,251 g/L
Voorkoms kleurloos
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 5, 4, 3, 2, 1, −1, −2, −3
(sterk suur)
Ionisasie-energieë 1ste: 1 402,3 kJ/mol
2de: 2 856 kJ/mol
3de: 4 578,1 kJ/mol
Kovalente radius 71 pm
Van der Waals-radius 155 pm
Kristalstruktuur heksagonaal
Verdampingswarmte 2,7928 kJ/mol
Smeltingswarmte 0,3604 kJ/mol
Henry se konstante 6,3 x 10-4 [L/mol.atm] 1300 [K] [1]
Spoed van klank 334 m/s
Elektronegatiwiteit 3,04 (Skaal van Pauling)
Warmtekapasiteit (25 °C) 1 040 J/(mol·K)
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 0,02598 W/(m·K)
Geskiedenis
Ontdek 1772
Ontdek deur Daniel Rutherford
Vernaamste isotope
Isotope van stikstof
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
13N sin 9,965 min. ε 2,220 13C
14N 99,6% N is stabiel met 7 neutrone
15N 0,4% N is stabiel met 8 neutrone
Portaal Chemie

Stikstof is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool N (van Latyn: Nitrogenium) en atoomgetal van 7. Dit is normaalweg 'n kleurlose, reuklose, smaaklose en meestal taamlik onreaktiewe diatomiese nie-metaal gas. Stikstof beslaan ongeveer 78 persent van die Aarde se atmosfeer en is 'n bousteen van alle lewende weefsels. Stikstof vorm baie belangrike verbindings soos ammoniak, salpetersuur en sianiede.

  1. Sander.

Stikstof

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne