Stilbaceae | |
---|---|
Wildevlier | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Stilbaceae Kunth[1] |
Genera | |
Sien teks. |
Stilbaceae is die wildevlier-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Wêreldwyd hoort daar slegs twintig spesies tot die familie waarvan veertien plaaslik voorkom en daarvan is sewe bome.