Streep-baberpaling | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. lineatus
|
Binomiale naam | |
Plotosus lineatus |
Die Streep-baberpaling (Plotosus lineatus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en warm water van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Striped eel-catfish.