'n Superminimotor is 'n klas motorvoertuig wat groter is as 'n minimotor, maar kleiner as 'n kompakte motor, rofweg gelyk aan die B-segment in Europa. Die term subkompakte motor word vir soortgelyke motors in Noord-Amerika gebruik.
Supermini's is gewoonlik in luikrugbakstyl beskikbaar.