Swaardvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Xiphias
|
Spesie: | X. gladius
|
Binomiale naam | |
Xiphias gladius Linnaeus, 1758
|
Die swaardvis (Xiphias gladius) kom in alle oseane voor; ook reg rondom die Suid-Afrikaanse kus. Die vis word gemiddeld sowat 2 m lank en het al 4 m lank geword en weeg dan 400 kg. Die snoet of 'swaard' kan tot 1 m lank word.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)