Swartkopmeeu | |
---|---|
Volwassene in sy somerkleed. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ridibundus
|
Binomiale naam | |
Chroicocephalus ridibundus (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
Larus ridibundus |
Die Swartkopmeeu (Chroicocephalus ridibundus) is 'n somerswerwer en word dikwels saam met ander meeue by kus- en binnelandse watermassas gesien. Die voël is 35 – 40 cm lank, 240 - 360 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 100 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Black-headed Gull.