Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Swartkopmeeu

Swartkopmeeu
Volwassene in sy somerkleed.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. ridibundus
Binomiale naam
Chroicocephalus ridibundus
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Larus ridibundus

Die Swartkopmeeu (Chroicocephalus ridibundus) is 'n somerswerwer en word dikwels saam met ander meeue by kus- en binnelandse watermassas gesien. Die voël is 35 – 40 cm lank, 240 - 360 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 100 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Black-headed Gull.

  1. BirdLife International (2004). Larus ridibundus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.

Previous Page Next Page