Swartkopwielewaal | |
---|---|
In die Krugerwildtuin | |
Sang opgeneem in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. larvatus
|
Binomiale naam | |
Oriolus larvatus (Lichtenstein, 1823)
| |
verspreiding |
Die swartkopwielewaal is 'n sangvoël en algemene standvoël in Oos- en Suidelike Afrika. Dit is 'n aanpasbare spesie wat in verskillende boomryke omgewings aangetref word.