Swartvin-rifhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. melanopterus
|
Binomiale naam | |
Carcharhinus melanopterus (Quoy & Gaimard, 1824)
| |
Verspreiding gebied van die swartvin-rifhaai | |
Sinonieme | |
Carcharias elegans Ehrenberg, 1871 |
Die Swartvin-rifhaai (Carcharhinus melanopterus) is 'n haai wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die haai bekend as die Blackfin reef shark.