Swartwou | |
---|---|
![]() | |
Milvus migrans migrans | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. migrans
|
Binomiale naam | |
Milvus migrans | |
Subspesies | |
| |
![]() | |
Verspreiding van die swartwou. Oranje: slegs somer. Groen: heel jaar. Blou. slegs winter. | |
Sinonieme | |
|
Die swartwou (Milvus migrans) is 'n gelokaliseerde Palearktiese-broeier en somerbesoeker gedurende Oktober tot Maart. Hulle leef in 'n groot verskeidenheid habitats wat wissel van woudrande tot halfwoestyn. In Engels staan die voël bekend as die black kite.