'n Sweetpaktop is 'n gemaklike en sagte soort bodrag. Dit is oorspronklik as sportdrag gedra, maar deesdae vir die gemak daarvan as informele drag. Die bypassende broek word 'n sweetpakbroek genoem. Sweetpaktoppe kom in verskillende snitte, kleure en modestyle voor. Dit word algemeen deur veral jonger persone gedra.
Sweetpaktoppe word gewoonlik van katoen of poliëster vervaardig. Hulle is ontwerp om nie beweging te belemmer nie, maar ook hitte effens vas te vang. Meeste sweetpaktoppe is geskik vir matige koel toestande.
Variasies van die sweetpaktop sluit in:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sweetpaktoppe. |