Swissquote

Swissquote
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1999
Hoofkantoor Gland, Switserland
SleutelpersoneMarc Bürki (hoof uitvoerende beampte)
Paolo Buzzi (tegniese direkteur)
Michael Ploog (finansiële hoof)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieFinansiële dienste
Werknemers545 (Augustus 2015)
Webwerfde.swissquote.com

Die Swissquote Group Holding S. A. is 'n Switserse finansiële dienste-maatskappy wat in bankdienste en aanlyn-handel spesialiseer. Sy hoofsetel is in die dorp Gland, net buitekant die stad Genève. Die onderneming-groep het net meer as 500 werknemers en meer as 300 000 kliënte. Tans gebruik meer as 400 bate-bestuurders en meerdere banke wêreldwyd die beleggings-platform en bankrekeninge van Swissquote vir hulle kliënte. Kliënte-bates van oor die 18 miljard Switserse frank (halfjaar-verslag 2016) word tans in die bankrekeninge van Swissquote belê. As suiwer Aanlyn-Bank is Swissquote Bank die markleier in Switserland.


Swissquote

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne