| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Tabasco ("Vrye en onafhanklike staat van Tabasco") | |||||
Volkslied: Marcha Tabasco | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Villahermosa | ||||
Grootste stad | Villahermosa | ||||
Munisipaliteite | 17 | ||||
Oppervlakte | 24 731 km²[1] (24ste) | ||||
Hoogste punt | 1 100 m[2] | ||||
Bevolking (2012) - Totaal - Digtheid |
2 309 369[3] (20ste) 93 inw./km² (12de) | ||||
Demoniem | Tabasqueño (a) | ||||
Goewerneur | Carlos Manuel Merino Campos | ||||
Senators[4] | Mónica Fernández Balboa Ovidio Salvador Peralta Suárez Juan Manuel Fócil Pérez | ||||
Stigting | 7 Februarie 1824[5] (13de) | ||||
MOI (2010) | 0,744 – hoog (17de) | ||||
BBP (KKP (2009) - Totaal - Per capita |
VS$17 492 682 260[6] | ||||
Tydsone - Somertyd |
SST (UTC−6) SDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 86 | ||||
ISO 3166-2 | MX-TAB | ||||
Amptelike webwerf | tabasco.gob.mx |
Tabasco is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Villahermosa is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat. Tabasco is die groenste deelstaat in Meksiko.