Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tamboesie

Die tradisionele tompoes.

'n Tamboesie is 'n gewilde gebak in Suid-Afrika wat van die Nederlandse "tompouce" (selde "tompoes") afkomstig is. Dit bestaan uit 'n lagie skilferdeeg met daaroorheen 'n dik laag vanieljebanketbakersroom of gestolde vla. Dit word dan weer met 'n lagie skilferdeeg bedek wat gewoonlik 'n lagie glasuur (gewoonlik pienk) bevat. Met die Nederlandse Koningsdag en groot sokkertoernooie waaraan die Nederlandse nasionale sokkerspan meedoen, word die glasuur meestal oranje gemaak. Tamboesies het normaalweg 'n vierkantige vorm, terwyl tompoese 'n kenmerkende "baksteenvorm" het.


Previous Page Next Page






تمبوس Arabic Tompouce German Tompouce English Tompuso EO Tompoes Spanish تمپوس FA טומפוס HE Tompouce JV Craemsjnitje LI Tompoes Dutch

Responsive image

Responsive image