Tarzan | |
Voorbladillustrasie van Tarzan of the Apes
| |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Tarzan of the Apes |
Laaste verskyning | Tarzan: the Lost Adventure |
Geskep deur | Edgar Rice Burroughs |
Uitgebeeld deur | Elmo Lincoln Johnny Weissmuller Lex Barker Buster Crabbe Herman Brix Frank Merrill Ron Ely Mike Henry Christopher Lambert Wolf Larson Casper Van Dien Tony Goldwyn |
Inligting | |
Ander name | John Clayton[1] |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | Avonturier Jagter Visserman |
Titel | Burggraaf Greystoke Hertog Greystoke Graaf Greystoke |
Getroud met | Jane Porter |
Kinders | Korak |
Nasionaliteit | Engels |
Tarzan is ’n fiktiewe held wat geskep is deur Edgar Rice Burroughs. Hy verskyn in 1912 vir die eerste keer in die boek Tarzan of the Apes. Die verhaal was ’n enorme sukses, met die gevolg dat Burroughs daarna nog 23 boeke oor Tarzan geskryf het.
our little boy... the second John Clayton(Sien ook verwysing)