Telugu తెలుగు telugu | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [t̪el̪uɡu] | |
Gepraat in: | Indië Suid-Afrika[1] | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 75 miljoen (moedertaal) 5 miljoen (tweede taal)[2] | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid Suid-Sentraal Telugu-tale Telugu | |
Skrifstelsel: | Telugu-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[3] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | te
| |
ISO 639-2: | tel
| |
ISO 639-3: | tel
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.