Tetradragme

Die tetradragme is 'n silwermuntstuk uit antieke Griekeland wat gelyk was aan vier dragme.[1] Dit was van 510 tot 38 v.C. in algemene omloop.[2]

  1. "Tetradrachm". Merriam-Webster. URL besoek op 2008-01-20. 
  2. Androulakis, Yiannis. "History of the Greek coins". Fleur-de-Coin (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2012. Besoek op 20 Januarie 2008.

Tetradragme

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne