Die eerste kandidaat-tetrakwark is in 2003 in Japan voorgestel.[1] Dié deeltjie sou 3 872 MeV weeg. In 2007 is die Z(4430)-deeltjie voorgestel wat ’n massa van 4 430 MeV sou hê, en in 2014 is dit waargeneem by die Groot Hadronversneller.[2]
In 2009 het Fermilab aangekondig hulle het ’n deeltjie ontdek wat voorlopig Y(4140) genoem word, en dit kan ook ’n tetrakwark wees.[3] In 2010 het drie wetenskaplikes data van vorige eksperimente herontleed en aangekondig dat ’n goed gedefinieerde tetrakwark bestaan.[4][5]
In Junie 2013 het twee onafhanklike groepe die moontlike ontdekking van die Zc(3900)-tetrakwark aangekondig.[6][7]
↑D. Harris (13 April 2008). "The charming case of X(3872)". Symmetry Magazine (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op 17 Desember 2009.
↑A. Ali, C. Hambrock, M.J. Aslam; Hambrock; Aslam (2010). "Tetraquark Interpretation of the BELLE Data on the Anomalous Υ(1S)π+π- and Υ(2S)π+π- Production near the Υ(5S) Resonance". Physical Review Letters. 104 (16): 162001. arXiv:0912.5016. Bibcode:2010PhRvL.104p2001A. doi:10.1103/PhysRevLett.104.162001.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)