| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Palmas | ||||
Grootste stad | Palmas | ||||
Oppervlakte | 277 620,91 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
1 307 818 (2005) 4.7 inw./km² | ||||
Goewerneur | Carlos Henrique Gaguim (PMDB) | ||||
Visegoewerneur | Eduardo Machado | ||||
MOI (2005) | 0,756 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Tocantins (uitgespreek [tokɐ̃ˈtʃĩs]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die nuutste deelstaat in die land, en is slegs in 1988 gevorm. Tocantins se hoofstad en grootste stad, Palmas, het 'n bevolking van 208 165.