Tortillatjip

Tortillatjip
'n Bord tortillatjips met salsa en guacamole.
'n Bord tortillatjips met salsa en guacamole.
Soort gereg Peuselhappie
Land Mexiko en VSA
Hoofbestanddeel Tortillas

'n Tortillatjip is 'n peuselhappie wat van mielietortillas gemaak word. Dit word in driehoeke gesny en dan gebraai of gebak. Hoewel dit in die laat 1940's die eerste keer in Kalifornië in die VSA in massa vervaardig is,[1] het dit voortgevloei uit Mexikaanse geregte, waarin soortgelyke items soos totopo's en tostadas reeds bekend was.[2]

Hoewel hulle gewoonlik van geelmielies gemaak word, kan ander soorte mielies ook gebruik word. 'n Tortillatjip wat bedoel is om gedoop te word het gewoonlik min sout op, terwyl ander verskeie geure kan hê.

  1. Associated Press (24 Februarie 2006). "Rebecca Carranza; a pioneer of the tortilla chip; 98". The San Diego Union-Tribune. Union-Tribune Publishing Co. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2009. Besoek op 23 Februarie 2018.
  2. Arnold, Oren (10 April 1939). "Romance Inc. - Chapter 40". Painesville Telegraph. p. 8. Besoek op 18 Julie 2011. Tostados - crusty toasted tortillas - were served [to] them.

Tortillatjip

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne