Transvaal-dwergverkleurmannetjie | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Mannetjie in dominante (bo) en onderdanige (onder) kleurskakering | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Reptilia |
Orde: | Squamata |
Suborde: | Iguania |
Familie: | Chamaeleonidae |
Genus: | Bradypodion |
Spesie: | B. transvaalense
|
Binomiale naam | |
Bradypodion transvaalense (FitzSimons 1930)
| |
![]() | |
Verspreidings-kaart |
Die Transvaal-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion transvaalense) is 'n verkleurmannetjie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit word in beboste gebiede in Mpumalanga en Limpopo aangetref. Dit staan ook as die Wolkberg-dwergverkleurmannetjie bekend, na aanleiding van sy verspreiding in die Wolkberg.