Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Trappiste

Orde van Cisterciënsers van die
Streng Observansie

Afkorting Orde van Trappiste (O.C.S.O.)
Gestig 1892
Soort Katolieke godsdiensorde
Hoofkwartier Rome, Italië
Webtuiste www.ocso.org

Die Orde van Cisterciënsers van die Streng Observansie (O.C.S.O.: Ordo Cisterciensis Strictioris Observantiae) is ’n Katolieke godsdiensorde van peinsende kloosterlinge wat die Regula Benedicti volg. Hulle is ’n tak van die Orde van Cisterciënsers (Bernardyne) en word gewoonlik Trappiste genoem.

Daar is sowat 170 Trappistekloosters in die wêreld, wat ’n tuiste bied vir omtrent 2 100 monnike en 1 800 nonne.[1]

  1. "Directory". Besoek op 8 Oktober 2015.

Previous Page Next Page