Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Troms
Troms (NoordsamiesRomsa, KvensTromssa) is Noorweë se noordelikste provinsie (fylke) wat in die suide aan Nordland en Finnmark in die noorde grens. Die grootste stede is Tromsø en Harstad. Troms is die enigste provinsie wat sowel aan Finland asook Swede grens.
Hierdie artikel omtrent Noorweë is 'n saadjie. Jy is welkom om dit uit te brei.