Tses

Tses
Tses is in Namibia
Tses
Tses
Koördinate: 25°53′S 18°0′O / 25.883°S 18.000°O / -25.883; 18.000
LandVlag van Namibië Namibië
StreekǀǀKaras
Bevolking
 • Totaal2 000
TydsoneUTC+2 (SAST)

Tses is 'n dorpie in die ǁKarasstreek in die suide van Namibië. Die dorpie het 'n bevolking van ongeveer 1 000 mense met 'n beraamde verdere 1 000 mense wat in die omliggende semi-woestynarea woon. Dit is geleë een kilometer vanaf die belangrike B1-hoofweg vanaf Windhoek na Noordoewer, regoor die afdraai na Berseba en die Brukkarosberg. Tses in Khoekhoegowab beteken "die plek van daglig".[2]

  1. Karas Region Namibia, Kara's People. Karas Regional Council. URL besoek op 14 Julie 2010.
  2. Cassidy, Joseph (2009). Place Names of Namibia A Historical Dictionary. Windhoek: Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd. p. 1. ISBN 978-99916-0-654-5.

Tses

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne