Tsjoewasjies Чӑвашла, Čăvašla | ||
---|---|---|
Uitspraak: | tɕəʋaʂˈla] | |
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Tsjoewasjië | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Oghoer Tsjoewasjies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | cv
| |
ISO 639-2: | chv
| |
ISO 639-3: | chv
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tsjoewasjies (Чӑвашла, Čăvašla; [tɕəʋaʂˈla]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië. Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.