Dame Lesley Lawson | |
---|---|
DBE | |
![]() Twiggy op die stel van The Boy Friend (1971).
| |
Ook bekend as | Twiggy |
Geboortenaam | Lesley Hornby |
Beroep | Model, aktrise, sangeres |
Gebore | 19 September 1949 Neasden, Middlesex, Engeland |
Aktief | 1966-tans |
Eggenoot |
|
Kinders | 1 |
Dame Lesley Lawson (gebore Lesley Hornby; 19 September 1949) is 'n Engelse model, aktrise en sangeres wat algemeen as Twiggy bekend is. Sy was 'n Britse kultuurikoon en 'n bekende tienermodel tydens die swinging sixties in Londen.