Unforgiven | |
---|---|
Regisseur | Clint Eastwood |
Produksieleier | Clint Eastwood |
Draaiboek | David Webb Peoples |
Met |
|
Musiek deur | Lennie Niehaus |
Kinematografie | Jack N. Green |
Redigeerder | Joel Cox |
Ateljee | Malpaso Productions |
Verspreider | Warner Bros. |
Uitgereik | 3 Augustus 1992 |
Speeltyd | 131 min |
Land | ![]() |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Unforgiven is 'n Amerikaanse rolprent uit 1992 wat geregisseer is deur Clint Eastwood.[1][2] Die rolprent het vier Oscars gewen tydens die 65ste Oscar-toekenningsaand.[3]