VTEC

VTEC (wat 'n afkorting is vir Veranderlike kleptydreëling en elektroniese klepopeningbeheer in Engels) is 'n stelsel wat deur Honda ontwikkel is om die doeltreffendheid van verbranding in die binnebrandmotor te verhoog deur die volle bestek van omwentelinge. Dit was die eerste stelsel van sy soort en het gelei tot die ontwikkeling van soortgelyke stelsels deur ander vervaardigers (VVTL-i van Toyota, VarioCam Plus deur Porsche en andere). Dit is uitgevind deur Kenichi Nagahiro, Honda se hoofenjinontwerper.


VTEC

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne