Vanessa-Mae

Vanessa-Mae
Vanessa-Mae tydens die "Collars & Coats" gala-geleentheid in Oktober 2014
Gebore
Vanessa-Mae Vanakorn Nicholson

27 Oktober 1978 (1978-10-27)
NasionaliteitBrits[1]
BeroepViolis, musikant
Jare aktief1990–tans
Webwerfhttp://www.vanessamaeofficial.com
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "woonplek"

Vanessa-Mae (陈美 Chén Měi) (gebore 27 Oktober 1978) ook bekend as Vanessa-Mae Vanakorn Nicholson,[3] is 'n Britse violis wat reeds miljoene plate verkoop het, welke haar in 2006 die rykste verhoogkunstenaar onder 30-jarige ouderdom in die Verenigde Koninkryk gemaak het.[4] Sy het onder die naam Vanessa Vanakorn (haar vader se naam) vir Thailand tydens die Olimpiese Winterspele 2014 deelgeneem. Sy is aanvanklik daarvan weerhou om deel te neem en te ski as gevolg van bewerings van ongerymdhede tydens 'n kwalifiserende rondte, maar die Hof vir Sportarbitrasie het later die verbod nietig verklaar as gevolg van 'n gebrek aan bewyse van Mae se beweerde oortredings of enige manipulasie.[5][6] Die Internasionale Ski Federasie moes later aan haar verskoning aanbied. [7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bbc-20141111
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named zermatt
  3. Sarah Knapton (20 Januarie 2014). "Winter Olympics 2014: violinist Vanessa-Mae to ski for Thailand at the Sochi Games" (in Engels). The Telegraph (UK). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2014.
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bbc-tops2006richlist
  5. "Vanessa-Mae has four-year competitive skiing ban overturned". The Guardian (in Engels) (online uitg.). Manchester. Press Association. 19 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2019. Besoek op 27 Junie 2015.
  6. Court of Arbitration for Sport (19 Junie 2015). "Alpine Skiing – Vanessa Vanakorn (Mae) appeal: Four-year ban cancelled, but ineligibility to compete in the Sochi 2014 Olympic Winter Games confirmed". Persberig. 
  7. Tom Sweetman (24 Februarie 2016). "Vanessa Mae awarded defamation damages over race-fixing claims" (in Engels). CNN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019.

Vanessa-Mae

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne