Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vazimba

Die Vazimba was volgens oorlewering die eerste inwoners van Madagaskar. Hoewel dit onseker is hoe die Vazimba gelyk het, word hulle gewoonlik beskryf as kleiner as die gewone mens. Dit laat sommige wetenskaplikes glo hulle was eintlik ’n pigmeevolk (en dus ’n aparte etniese groep) wat tussen 350 v.C. en 500 n.C. van die moderne Indonesië af gekom het. Dit is egter nog nie bewys nie.

Stories oor die Vazimba vorm ’n belangrike element in die kultuurgeskiedenis en kollektiewe identiteit van die Malgasse – dit strek van die historiese tot die bonatuurlike en het gelei tot ’n verskeidenheid gelowe en gebruike dwarsoor die eiland.


Previous Page Next Page






فازيمبا ARZ Vazimba Catalan Vazimba German Vazimba English Vazimbad ET Vazimbas French Vazimba (narod) Croatian Vazimba ID Vazimba IG Vazimba Italian

Responsive image

Responsive image