Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Vertaalkritiek
Vertaalkritiek is die stelselmatige studie, evaluering en vertolking van verskillende aspekte van vertaalde werke.[1] Dit is ’n interdissiplinêre akademiese studieveld wat nou verband hou met literaratuurkritiek en vertaalteorie.