Victoria-Wes Victoria West | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 31°24′11″S 23°07′14″O / 31.40306°S 23.12056°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Ubuntu |
Stigting | 1844[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,95 km2 (30,48 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 8 254 |
• Digtheid | 105/km2 (270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 69.3% |
• Swart mense | 23.7% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 82.1% |
• Xhosa | 13.8% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 7070 |
Poskode (posbusse) | 7070 |
Skakelkode | 053 |
Victoria-Wes is 'n dorp in die sentrale Karoo-streek van die provinsie Noord-Kaap. Dit is op die N12-roete geleë, op 'n hoogte van 1 300 meter. Dit is die setel van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit.