Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vlamertinge | |
---|---|
Dorp | |
![]() Sint-Vedastuskerk | |
![]() Ligging van Vlamertinge in België | |
Koördinate: 50°51′N 2°49′O / 50.850°N 2.817°O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Munisipaliteit | ![]() |
Oppervlak | |
• Totaal | 208 342 km2 (80 441 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 581 |
Poskode | 8908 |
Vlamertinge is 'n nedersetting in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere wat administratief as sogenaamde deelgemeente (of stadsdeel) deel uitmaak van Ieper (Frans: Ypres). Die dorpsentrum van Vlamertinge is net buite die middestad van Ieper geleë langs die hoofweg N38 na die nabygeleë stad Poperinge.
Naas die naamgewende kernstad is Vlamertinge die grootste enkele nedersetting binne die munisipaliteit Ieper. In die weste van Vlamertinge, langs die pad na Poperinge, is die dorpie Brandhoek.