Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Voluut

Voorbeelde van Ioniese volute. Uit Julien David LeRoy se Les ruines plus beaux des monuments de la Grèce, Parys, 1758 (Plaat XX).

’n Voluut is ’n spiraal- of krulvormige verbinding by kapitele wat die basis vorm van die argitektuurstyl die Ioniese orde. Dit is later ook gebruik by Korintiese kapitele. Daar is gewoonlik vier aan ’n Ioniese kapiteel, agt aan ’n Komposiete kapiteel en kleiner weergawes (soms helikse genoem) aan ’n Korintiese kapiteel.[1]

Die term is afgelei van die Latynse woord voluta ("perkamentrol"). Dit word aangetref in Renaissance- en barokargitektuur en is algemeen in meubelontwerp, asook by silwer- en keramiekware.

  1. "Volute". A Dictionary of Architecture and Landscape Architecture. James Stevens Curl. Oxford University Press 2006

Previous Page Next Page






Volyuta AZ Валюта (архітэктура) BE Валюта (архітэктура) BE-X-OLD Волута Bulgarian Voluta (art) Catalan Voluta Czech Volut Danish Volute German Volute English Voluto EO

Responsive image

Responsive image