'n Vragmotorbestuurder[1][2][3] of trokdrywer[4][5] is 'n mens wat as deel van sy of haar beroep vragmotors bestuur. Vragmotorbestuurders voorsien geïndustrialiseerde samelewings van 'n noodsaaklike diens deur roumateriaal en vervaardigde goedere tussen fabrieke en handels- en verspreidingssentrums te vervoer.
<ref>
tag; no text was provided for refs named mm-2
<ref>
tag; no text was provided for refs named vaal
<ref>
tag; no text was provided for refs named paarl-post
<ref>
tag; no text was provided for refs named mm
<ref>
tag; no text was provided for refs named kouga-express