Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Werkswinkel

Hierdie werkswinkel in 'n museum het gereedskap en voorrade wat reeds vir dekades in gebruik is.
'n Spoorwegwerkswinkel.

Sedert die Industriële Revolusie-era, is 'n werkswinkel 'n vertrek of gebou wat beide die plek en gereedskap (of masjinerie) verskaf, wat nodig mag wees vir die vervaardiging of herstel van vervaardigde goedere. Werkswinkels was die enigste plekke van produksie tot en met die koms van industrialisering en die ontwikkeling van groter fabrieke. In die 20ste en 21ste eeu, bevat baie Westerse huise 'n werkswinkel in die garage, kelder, of 'n buiteskuur. Huiswerkswinkels bevat gewoonlik 'n werksbank, handgereedskap, kraggereedskap en ander hardeware.


Previous Page Next Page






ورشة عمل Arabic वर्कशॉप BH Taller Catalan Dílna Czech Лаç CV Værksted (arbejdsrum) Danish Werkstatt German Workshop English Metiejo EO Taller Spanish

Responsive image

Responsive image