Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Weskus

Die artikel handel oor die streek, vir die gelyknamige munisipaliteit, sien Weskus-distriksmunisipaliteit.
Die Weskus is Suid-Afrika se blommeparadys, soos hier by die Weskus- Nasionale Park te siene is.

Die Weskus is 'n streek aan die weskus van Suid-Afrika wat in sy nouste betekenis hoofsaaklik betrekking het op die gebied tussen Yzerfontein en Lambertsbaai, maar ook van toespassing is op die hele kusstrook tussen Kaapstad en die mond van die Oranjerivier, oftewel die mees suidwestelike hoek van Namibië. Die naam is ook gegee aan die distriksmunisipaliteit met sy setel op Moorreesburg wat die B-munisipaliteite van Saldanhabaai, Swartland, Bergrivier, Cederberg en Matzikama insluit. Die distriksmunisipaliteit se gebied beslaan sowat 31 101 km², dus omtrent die grootte van België of Lesotho, maar ietwat kleiner as Taiwan. Die vernaamste bedryf van die distrik is landbou, hoewel die nywerheid ook 'n vername rol speel in Saldanhabaai op Saldanha en Vredenburg en in Swartland op Malmesbury.


Previous Page Next Page






West Coast, Western Cape English Costa Oeste (Cabo Ocidental) Portuguese

Responsive image

Responsive image