Wespedief | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. apivorus
|
Binomiale naam | |
Pernis apivorus (Linnaeus, 1758)
| |
Oranje: Verspreiding in die somer Blou: Broeigebied/ verspreiding in winter |
Die wespedief (Pernis apivorus) is somerbesoeker-voël aan Suider-Afrika en word gesien vanaf November tot April. In Engels staan die voël bekend as European honey buzzard.