| |||
Provinsie | Gauteng | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC48 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Mogale City, Rand West City, Merafong City | ||
Hoofstad | Randfontein | ||
Burgemeester | M. Nawa (ANC) | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 4 087 km² | ||
Bevolking | 820 995 (2011) |
Die Wesrand-distriksmunisipaliteit is een van die 2 distriksmunisipaliteite in Gauteng. Die setel van die munisipaliteit is in Randfontein. Die meeste inwoners van die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC48.