Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Woede

Prof Waldemar Ritter in 2015 toon tekens van woede terwyl hy 'n lesing gee.

Woede is 'n intense emosionele toestand. Dit behels 'n sterk ongemaklike en vyandige reaksie op 'n waargeneemde provokasie, seerkry of bedreiging.[1] 'n Persoon wat woede ondervind, sal dikwels fisiese toestande ervaar, soos verhoogde hartklop, verhoogde bloeddruk en verhoogde vlakke van adrenalien.[2]

  1. Videbeck, Sheila L. (2006). Psychiatric Mental Health Nursing (3rd uitg.). Lippincott Williams & Wilkins.
  2. "Anger definition". Medicine.net. URL besoek op 2008-04-05.  Geargiveer 23 Januarie 2014 op Wayback Machine

Previous Page Next Page






غضب Arabic Roxura AST Hirs AZ Zlastis BAT-SMG Kaanggotan BCL Гнеў BE Гнеў BE-X-OLD Гняв Bulgarian ক্রোধ Bengali/Bangla ཁོང་ཁྲོ། BO

Responsive image

Responsive image