Woodbroodboom | |
---|---|
Woodbroodboom in Durban se botaniese tuine | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. woodii
|
Binomiale naam | |
Encephalartos woodii Sander, (1908)
| |
Sinonieme | |
|
Die Woodbroodboom (Encephalartos woodii) is 'n broodboom wat in die natuur uitgesterf het en nou net as aangeplante, manlike bome oorleef, met geen vroulike monster bekend nie. Aangesien palmvarings of broodbome tweehuisig is, kan hierdie plant nie meer geslagtelik voortplant nie. Dit het in die Ongoyewoudstreek voorgekom. Die boom se FSA-nommer is 14.[1]