Datum van stigting of ontstaan | 1 Julie 1912 |
---|---|
Land | Verenigde State |
Geleë in administratiewe eenheid | Tribeca |
Located on street | Broadway |
Geografiese ligging | 40°42′45″N 74°0′30″W |
Belangrike gebeurtenis | konstruksieproses, opening, start of construction |
Opdraggewer | Frank Winfield Woolworth |
Argitek | Cass Gilbert |
Boustyl | Neogotiese styl |
Openingsdatum | 24 April 1913 |
Hoofboukontrakteur | Thompson-Starrett Co. |
Structural engineer | Gunvald Aus |
Erfenisbenaming | New York City Landmark, National Register of Historic Places listed place, National Historic Landmark, New York City Landmark, New York State Register of Historic Places listed place |
Category for the interior of the item | Category:Interior of the Woolworth Building |
Die Woolworth-gebou is 'n vroeë Amerikaanse wolkekrabber ontwerp deur argitek Cass Gilbert in die Neogotiese styl. Dit is geleë te Broadway 233 in die Tribeca-woonbuurt van Manhattan in New York Stad. Dit was die hoogste gebou ter wêreld van 1913 tot 1930, met 'n hoogte van 241 meter (792 vt). Meer as 'n eeu na die konstruksie daarvan, bly dit een van die 100 hoogste geboue in die Verenigde State.