Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Worsboom

Worsboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Kigelia
Spesie:
K. africana
Binomiale naam
Kigelia africana
(Lam.) Benth., (1849)
Sinonieme
  • Bignonia africana Lam.
  • Tecoma africana (Lam.) G.Don

Die worsboom (Kigelia) is 'n genus van angiosperms (blommende plante) in die familie Bignoniaceae. Die genus bestaan uit slegs een spesie, Kigelia africana en dit is dus 'n monotipiese takson. Dit kom reg deur tropiese Afrika voor, van Eritrea en Tsjad tot in die noordelike Suid-Afrika en van Senegal in die noordweste tot in Namibië in die suidweste. Die boom se FSA-nommer is 678.[1][2]

  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 213. ISBN 978-1-77007-759-1.

Previous Page Next Page