Algemeen | |
---|---|
Naam | Xileen |
Ander name | Dimetielbenseen |
Chemiese formule | o, m, p -C6H4(CH3)2 |
Molêre massa | 106,7 g/mol |
CAS-nommer | 1330-20-7 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | Soeterig[1] |
Reukdrempel | 1 dpm |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -47,4 °C |
Kookpunt | 138,5 °C |
Digtheid | 0,864 (rel water) |
Oplosbaarheid | |
Henry se konstante | orto: 0.201(7); 4300
meta: 0.148(5); 4400 para: 0.143(6); 4250 ([L/mol.Atm];[K])[2] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 4300 mg/kg (Rot; oraal, akuut) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Xilene is organiese aromatiese verbindings met 'n formule C6H4(CH3)2. Hulle is dimetielbensene.