Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Mianmar |
Divisie | Yangon |
Koördinate | 16°48′00″N 96°09′00″E / 16.80000°N 96.15000°O |
Gestig op | 6de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 598,75 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 4 348 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 7261,8/vk km |
Tydsone | UTC +6:30 |
Burgemeester | Aung Thein Lynn |
Amptelike webwerf | www.yangoncity.com.mm Geargiveer 22 Mei 2010 op Wayback Machine |
Yangon (voorheen: Rangoen, Birmaans: ရန်ကုန်) was tot 2005 die hoofstad van Mianmar (Birma) en is met 4 348 000 inwoners in 2010 die grootste stad in Mianmar. Yangon lê aan die suidkus van Mianmar aan die Indiese Oseaan en is met 598,75 km² die grootste hawestad in Mianmar. Yangon lê in Suid-Mianmar (Birma) in die Yangon-divisie. Net wes van die stad mond die Irrawaddyrivier in 'n groot delta in die Andamanse See uit.