Yongle

Yongle
Keiser van die Ming-dinastie
Dinastie Ming (Huis van Zhou)
Bewind 17 Julie 140212 Augustus 1424
Gebore (1360-05-02)2 Mei 1360
Yingtian, Yuan-ryk
Gesterf 12 Augustus 1424 (op 64)
Yumuchuan, Ming-ryk
Begrawe 19 Desember 1424
Changling-mausoleum, Ming-graftombes, Beijing
Voorganger Jianwen
Opvolger Hongxi
Gade Renxiaowen
Vader Hongwu
Moeder Xiaocigao
Yongle
Yongle kyk hoe eunugs aan sy hof die antieke spel cuju, soortgelyk aan sokker, speel.
Yongle kyk hoe eunugs aan sy hof die antieke spel cuju, soortgelyk aan sokker, speel.
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   永樂帝
Vereenvoudigde Chinees   永乐帝
Pinyin Yǒnglè dì
Wade-Giles Yung-lo
Jyutping Wing5-lok6 dai3

Yongle (Wade-Giles: Yung-lo, ook gespel Joeng-le; 2 Mei 1360 – 12 Augustus 1424) was die derde keiser van die Ming-dinastie in China; hy het van 1402 tot 1424 regeer. Sy persoonlike naam was Zhu Di (Wade-Giles: Chu Ti).


Yongle

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne