Algemeen | |
---|---|
Naam | Yster(II)bromied |
Chemiese formule | FeBr2 |
Molêre massa | 215,65 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7789-46-4[1] |
Voorkoms | donkergeel vastestof[1] |
Reuk | Reukloos [1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=377 pm; a=622 pm[2] |
Ruimtegroep | P3m1[2] |
Nommer | 164 |
Strukturbericht | C6 |
Smeltpunt | 684 °C[1] |
Kookpunt | 937 °C[1] |
Digtheid | 4.63 g/mL at 25 °C [3] |
Oplosbaarheid | oplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Yster(II)bromied is 'n sout van yster in sy +2 oksidasietoestand en waterstofbromied met die formule FeBr2.