Jonathan Shapiro | |
---|---|
Zapiro by die Göteborg Book Fair in 2010. | |
Gebore | Jonathan Shapiro 27 Oktober 1958 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Spotprenttekenaar |
Bekend vir | Anti-apartheid-aktivis |
Webwerf | zapiro |
Zapiro is die pennaam van die Suid-Afrikaanse politieke spotprenttekenaar, Jonathan Shapiro, wie se werk sedert die 1980’s in Suid-Afrikaanse koerante soos die Mail & Guardian, Sowetan en Sunday Times verskyn. Zapiro het reeds etlike toekennings vir sy uitdagende werk ontvang en in die 1980’s is hy sonder verhoor vir anti-apartheid bedrywighede aangehou.[1][2]