Zweigelt (soms ook Blauer Zweigelt, Rotburger of Zweigeltrebe genoem) is 'n rooiwynkultivar wat in 1922 in Oostenryk uit twee outochtone druiwesoorte nuut geteel is. Die kultivar is intussen die belangrikste soort rooiwyn in Oostenryk.
Zweigelt