Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Silviet

Silviet
 
Formule KCl 
Onsuiwerhede Br, CO2  
Kleur kleurloos, grys, wit, gelerig tot rooi, soms blou of pers 
Streep wit 
Hardheid 1,5 -2 (Mohs) 
Digtheid 1.993(5) g/cm3 
Optiese eienskappe 
Transparansie deursigtig, deurskynend, opaal 
Dubbelbreking isotroop 
RI-waardes n = 1.4903 
Kristallografie 
Ruimtegroep Fm3
Strukturbericht-kode B1 
Eenheidsel a = 6.2931 Å
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Silviet is 'n mineraal met formule KCl. Dit is die mineraalvorm van kaliumchloried, ook bekend as potas in die leketaal. Dit is genoem na die Nederlandse medikus en chemikus François Sylvius de le Boe (1614-1672).

Silviet is goed oplosbaar in water. Dit kan dalk deur sublimasie by 550 °C uit vulkaniese gasse gevorm word.[1]

  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.

Previous Page Next Page






سيلفيت Arabic Silvin AZ Сільвін BE Silvita Catalan Sylvín Czech Sylvin German Sylvite English Silvino EO Silvina Spanish Sülviin ET

Responsive image

Responsive image